
Balanced mind,
In A Balanced Body.
THE HUSTLE Results

I have been part of Hergard's team for 3 months (12 weeks) now. I started at 75.8kg and today stand at 60.9kg, that's a total of 14.9kg and 10cm in just 3 months. I've gone from a size 38 to a healthy 34. Exercise has become a hobby / stress reliever / coping mechanism for me. Healthy eating is no longer just a diet but a lifestyle.
I have many health complications and have never been able to lose so much weight in such a short timeframe. I am so grateful for Helgard and his support. He changed my life physically and emotionally... Getting up early (especially in the cold winter) the sore muscles and difficult diet - WORTH THE EFFORT.
​
A good coach can change a game, a great coach can change a life.
TOTAL LOST: 14.9kg
Over a period of 3 month

TOTAL LOST: 28kg
December was ek in n baie moelike plek in my lewe, my gesondheid was baie swak het die heeltyd siek geraak en my lus vir die lewe vas ook nie meer soos dit moes wees nie. Dit was als oor my gewig. Ek kon nie saam my kinders buite speel nie want ek het baie vinnig moeg geraak. Ek het een dag op Tiktok op n mens af gekom, en nooit het ek gedink dat hierdie mens my hele lewe gaan verander. Ons almal weet wie die mens is ( Coach Helgard). Ek het al baie op my eie gewig probeer verloor en dan na 2 maande hou ek op want dit is nie meer vir my lekker nie. Needless to say het ek my journey op 152kg begin dit was moelik in die begin maar te dank aan Helgard het ek vas gebyt en aangehou. Vandag staan my gewig op 124kg en gesond lewe was nog nooit so lekker soos nou nie. Dai donker plek wat ek in was is nie meer daar nie ek kan weer met my kinders speel en rond hardloop ek is n ander mens. Ek het nog n lang pad wat ek moet gaan om bymy goal uit tekom maar met die support van ons span en coach word dai langpad baie kort. Weerens sonder jou Helgard kon ek dit nie doen nie. Daar is nie genoeg woorde in die wereld wat ek kan gebruik om vir jou dankie te se nie.

Op n dag in Januarie -
"En hier sit jy weer Karlien, ongesond, oorgewig, ongelukkig. Hoe gaan jy OOIT al hierdie gewig verloor?
*Procrastinating* gaan ek op TikTok en kom op Helgard af, en ek besluit dadelik, ek gaan dit probeer, aangesien ek al elke moontlike dieet probeer het, 28dae dieet, Banting, net vrugte geeet vir 2 weke, selfs Liposuction, en 3jaar later is ek erger daaraan toe gewees."
Ek sou nooit kon dink dat ek in my leeftyd 60kg sou verloor het, wat nog van dit te verloor in 6maande!?
Jy sal nie speit wees nie. Dit die beste besluit en belegging wat jy vir jouself kan maak.
TOTAL LOST: 62kg
Over a period of 6 month

My weight loss journey het einde Januarie begin 2022
Na baie ongemaklikheid na n Desember see vakansie wou ek onmiddelik iets aan my gewig doen. Vir baie jare lank het ek soveel verskillende dieet gebruik op die internet! Maar nooit gedink aan die woord Lewenstyl nie.
Ek het aangesluit by die Hustle span. Soveel geleer en leer nog steeds oor dat mens lekker kan eet en nog steeds gewig verloor.
Hoe Amazing is dit nie? Nie n dag spuit! Vandag staan ek 26kg ligter en voel soos n ander mens met soveel beter selfvertroue
Die meeste wat ek al ooit verloor het op enige ander dieet
Met die ondersteuning van Helgard en die Hustle span kan mens jou lewe verander
Sluit aan jy gaan nie n dag spuit wees nice
TOTAL LOST: 27kg
Over a period of 6 month

Pieter lost 22kg in 4 months

Zurika lost 10kg in 3/4 months

Renaldo lost 50kg in 6 months

FI Viera lost 55kg in 8 months

Helgard lost 24kg in 12 months

Lauren lost 18kg in 6 months

Rikus lost 15kg in 6 months


Melissa lost 25kg in 6 months

Let's get YOUR success story
here next!!
Ilze lost 15kg in 4 months